Daftar  |  Masuk
Ok so my toetslopie is nou verby en vandag is nou offisieel waar ek my insanity workout begin en graag sal wil sien hoe die gewiggies van hier af vorentoe af val.
Ek moet vandag begin meer water drink, dis vir my 'n groter challenge as die oefening en mooi eet. Kom ons kyk hoe dit gaan. Ek weet dat die enigste persoon wat my terug hou van my droom lyfie af, myself is en dit stop vandag. Ek KAN soos 'n "grade-A" poppie lyk en ek gaan ook. Watch my!

Lihat Kalender Diet, 01 Juli 2013:
439 kkal Lemak: 8,08g | Prot: 14,67g | Karb: 77,04g.   Makan Pagi: Oatmeal, Coffee with Milk. Makan Siang: Coffee with Milk, Carrots. Makan Malam: Danone Yogi Sip, Coffee with Milk. lagi...
2367 kkal Latihan: Belanja - 3 jam dan 30 menit, Kerjaan Kantoran (Dibalik Meja) - 11 jam, Istirahat - 1 jam dan 30 menit, Tidur - 8 jam. lagi...


Komentar 
Wel - Ek dink jy is gorgeous en jy lyk klaar net na vel en been onthou been weeg meer as vet hoor so moenie jouself uiteer nie ons gaan vir vanaand vir crossfit oefen lopie hopelik sal dit help - ek is kort en dikkerig met groot boude bree heupe en is gebless met kuite wat lyk soos boomstompe ! Van moedeloos en gatvol wees kan jy my niks vertel nie wanneer ek kwaad is hartseer raak of sommer net goor voel oor myself gryp ek na junk food en als wat verbode is ! 
01 Jul 13 oleh anggota: PontJieBoTTeR
Kan jy glo, hierdie maand het ek die minste geoefen, maar dieselfde hoeveelheid cals (gemiddelde so1200) ingeneem en 2,5kg verloor, meer as in ander maande! Miskien was dit maar net tyd! Sterkte met die "malligheid"! 
01 Jul 13 oleh anggota: Carstens8
ai dankie Pontjie, maar as die kamera net so bietjie ondertoe sou wys sou jy die boudjies en magie gesien het...ek het 'n groot been struktuur so as daar enige kurwes is lyk dit net nog groter. Ek het ook die probleem om myself te vergryp na als wat lekker is sodra ek hartseer voel, maar moet se my eetlus demper help darm daarvoor (ek het die van herbex gekry). My grootste worry is wanneer manlief volgende maand weer tuis is, sal hy weer al die lekker dinge wil eet en is baie lief vir sy McDonalds en Pizza. Dis gewoonlik wanneer ek weer gewig optel en ek gaan hierdie keer as hy tuis is maar baie sterk moet staan en ferm moet wees. Carsens, ek is so trots op jou! Jou metabolisme het seker begin vinniger raak, so ek hoop en vertrou vir jou dat dingetjies nou net makliker sal raak. Janee die dag is besig, maar al is dit nou 10pm vanaand, ek gaan verseker vandag begin met my "malligheid" :) Sterkte vir julle maatjies! :)  
01 Jul 13 oleh anggota: Any1ButMe
Janee my man lei my ook in die verderf (glo my hy doen dit nie aspris nie) maar kannie nee se as hy praat van ietsie lekkers nie ! Ons is darem nou al effe oor die junk en take aways (het soooooo blerrie goed gedoen) vervies my sommer elke keer aan die 6odd kg dink wat ek opgetel het en nog vieser vir myself dat ek ophou oefen het - want om aan die gang te kom is die moeilikste Ek het duromine in die kas maar my mind is baie sterker as enige pil so dit help nie veel nie ! Sterkte ook vir julle .... Ek raak die jaar 31 (val van die kalender af en hulle se hoe ouer hoe moeiliker so ek moet seriously nou begin plan maak) 
01 Jul 13 oleh anggota: PontJieBoTTeR
Jong, ek word September 45, so jy is sommer nog 'n spring chicken! 
01 Jul 13 oleh anggota: Carstens8
Hehe ek het April 28 geword en op my verjaarsdag my eerste plooi langs my oog ontdek! So saam met die plooie veg het ek gedink miskien sal 'n seksie lyfie my man se aandag van die res aftrek :P 
01 Jul 13 oleh anggota: Any1ButMe

     
 

Kirim Komentar


Anda harus masuk untuk mengirimkan komentar. Klik disini untuk masuk.
 


Sejarah Berat Badan Any1ButMe


Dapatkan aplikasi ini
    
© Hak Milik FatSecret 2024.